Afr Tuisblad / Home    Gedigte / Poems    Kuns / Art  Toerisme / Tourism     Web Ontwerp / Website Design
 Email / E-pos    Africa4U Tuisblad / Home page

Uit die aard van beide my en my man se werksaamhede by museums (ek by McGregor en hy by die Kimberley Mynmuseum (Groot Gat), is ons altwee baie besorg oor die voortbestaan van toerisme- aantreklikhede soos museums of ander plekke wat toeriste trek. Ons probeer dan ook hoofsaaklik hierdie saak bevorder deur middel van ons webtuiste Africa4U.

As ons op vakansies gaan, neem ons altyd foto'ns en plaas dit op ons webtuiste om sodoende die land en sy pragtige natuurskoon te bevorder.

Sien Africa4U

Because both me and my husband are working at museums (me at McGregor and he at the Kimberley Mine Museum (Big Hole), we are concerned with the tourist industry to South Africa and trying to promote it so that museums and other places attracting tourists can keep on surviving and even thrive.

Whenever we go on vacations, we always take photographs of various destinations in order to promote our country and its beautiful sites and put it on our website for the world to see.

See Africa4U

Afr Tuisblad / Home    Gedigte / Poems    Kuns / Art  Toerisme / Tourism     Web Ontwerp / Website Design
 Email / E-pos    Africa4U Tuisblad / Home page

 

Opgedateer op / Updated on
07 September 2009

Africa4U 2003